Kerrie bone

Kerrie bone

Ek kan nie vir julle vertel hoeveel groenbone my Ma se hande verwerk het in haar lewe! Ons het so ‘n oulike boontjie kerwer van Pineware, so ‘n groene, wat ons male sonder tal moes draai. Vandag is dit ‘n antieke stukkie mooi in my kombuis vir uitstal doeleindes. Maar ja, sy werk nog! Ons […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
2017-10-26T04:37:14+00:00 0 Comments