Vleis

Vleis 2017-03-26T14:23:45+00:00

Vleis

Aartappel en Groenbone gereg

Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word. Daarna haal ek die vleis uit om te rus voordat dit gesny word. Ek voeg die boontjies en uie by en maak weer […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | August 29th, 2017|Categories: Bees, BKT Lede, Skaap/Lam, Wild|0 Comments

Lewerkoekies

As kind was hierdie een van die goed wat ek so helder as vandag kan onthou, wat my Ma op sondag aande vir my Pa gemaak het. 500 g Bees- of skaap- of wildslewer 4 middelslag aartappels 250 ml gesnyde groenboontjies 2 spinasie blare of ¼ k pietersielie gekap 1 middelslag tamatie 1 ui 1 […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | August 9th, 2017|Categories: Afval, BKT Lede|0 Comments

Krakerige Varkboud met heuning glanssous

Varkboud is een van die lekkerste vleis stukke vir my om gaar te maak. In my resep maak ek van appelsap, heuning, balsamiese asyn en knoffel gebruik om die vleis heerlik sag en sappig te maak. Ek gaan met julle paar gaarmaak tegnieke bespreek want hierdie vleisie is ook heerlik oor die kole of in […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | August 9th, 2017|Categories: BKT Lede, Vark|0 Comments

Varknek rol

My pa se bynaam was “Wit Gert” op Skeerpoort omdat daar soveel Gerte was. Maar een ding was verseker, die man kan kook. As daar wildsfeeste by die skool was, is hy gevra om die potte te maak en die spitbraaie. Mense het van ver gekom om sy kos te proe. Hy het altyd dat […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | August 2nd, 2017|Categories: BKT Lede, Vark|0 Comments

Appelkoosblatjang Hoender en Aartappel eenskottel gereg

Ek is nou een maal nie ‘n voorstander van soppoeiers en souse uit ‘’n pakkie nie. Dit is vol bestanddele wat nadelig is vir jou en jou gesin. Belê in jou familie se gesondheid deur alles self en vars voor te sit. In hierdie resep gaan jy geleer word om jou eie soppoeier te maak […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | July 31st, 2017|Categories: Aartappel, BKT Lede, Pluimvee|0 Comments

Vis koekies of poffertjies

Hierdie veelsydige reseppie kan met enige vis vervang word. Ek het onlangs Pilchards gebruik in die plek van die gewone vis. Dreineer net die stukke baie goed en hou die sousie om later oor die gaar poffertjies te bedien. Ek sit die poffers vir die kinders in hul kosblikke, bedien dit as ‘n ligte middagete […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | July 17th, 2017|Categories: BKT Lede, Seekos|0 Comments