Vleis

Vleis 2017-03-26T14:23:45+00:00

Vleis

Maklike deeg vir bredies

Waar begin mens die lof besing van hierdie veelsydige deeg resep? Die beslag kan 2 dae voor die tyd gemaak en verkoel word. Verder vries hierdie beslag ook baie goed as dit reeds vooraf op die vleis gesit word. Hier kan jy heerlik speel want die beslag kan gespuit word in sirkels, enkel hopies of […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | March 13th, 2018|Categories: Bees, BKT Lede, Sout terte|0 Comments

Maalvleis rol

Maalvleis is en bly een van Suid-Afrika se rand-rekker vleissoorte. “Meat loaf” is een van my gesin se gunsteling geregte op die tafel en ek maak dit gereeld met ‘n variasie van kinkels soos ek “moeg” raak vir die geykte resep van my. Ek het ‘n tuin vol vars origanum gehad en ipv spinasie, die […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | January 26th, 2018|Categories: Bees, BKT Lede|0 Comments

Hoender Satay met Pindakaas sous

Hoender sosaties is een van my gunsteling happies om in die Filistyne se kosblikke te pak met ‘n sousie by. In die Boerekos met ‘n Twist kookboek is daar Ouma Hantie se Knoffelroomsous en op die webtuiste die Pindakaas sous. Marineer die hoender in ‘n eenvoudige yoghurt en olyf olie sous en die hoender is […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | January 5th, 2018|Categories: BKT Lede, Pluimvee|0 Comments

Gammon en pekeling van vleis

Pekeling van vleis, maak jou eie Gammon Ek is baie lief vir “gammon”, stukkie gesoute “silverside” skyfies en enige soutvleisie. Daarom het ek dit goed gedink om julle te leer hoe om groot stukke vleis te pekel en gaar te maak. Daar is ‘n heerlike glans sousie vir die gammon aan die einde van die […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | December 19th, 2017|Categories: BKT Lede, Vark, Wild|0 Comments

Feestelike Kalkoen

Kalkoen was nogal in die ou dae ’n gereelde item op die spyskaart gewees. Maar namate die samelewing verstedelik het, het die gebruik van kalkoen ook minder geword. Ek dink met geboortebeperking het gesinne se getalle ook gekrimp en een hoender is genoeg om drie of vier te voed i.p.v. die span van 9 mense […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | December 8th, 2017|Categories: BKT Lede, Pluimvee|0 Comments

Heel oond gebakte skenkel

“Grot man” styl vleis soos die Filistyne van my dit noem. Onlangs die waarde van ‘n ongesnyde skenkel ontdek toe die slagter die bestelling verkeerd verstaan het. Die totale massa van die been wat ek bestel het was 3 kg en wel, die hele gesin het saam aan hierdie been gesmul. Skenkel is maar aan […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | December 2nd, 2017|Categories: Bees, BKT Lede|0 Comments