Vleis

Vleis 2017-03-26T14:23:45+00:00

Vleis

Wildspastei

Wildsvleis is skaars soos hoendertande in die Pienaar huishouding want manlief hou nie van jag. So, as ek per toeval ‘n pasella’tjie kry dan word elke kriesel van die vleis verwerk. Hierdie pastei kry ekstra naeltjies in, maar kan verminder of selfs uitgelaat word. Hierdie is ‘n luukse gereg en neem tyd om te maak […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | July 13th, 2018|Categories: BKT Lede, Wild|0 Comments

Hoender Schnitzel met Bêre mengsel kaas sous en gevulde sampioene

Episode 3 van Boerekos met 'n Twist, Seisoen 1, saam met sanger Arno Jordaan was een groot fees gewees. Hy het self hierdie wonderlik ete aanmekaar geslaan onder my wakende oog. Binne 30 minute was [...]

By | April 24th, 2018|Categories: Gratis Resepte, Pluimvee, Souse, Vark|2 Comments

Soetsuur Kiepie oor die kole

Soetsuur Kiepie oor die kole is een van daardie voorgeregte wat rondom die vuur geniet kan word en ure se kuier verseker. Die sousie kan ook aangewend word vir die heerlikste ribbetjies en ander vleis snitte. Ma het mos altyd geraas oor vingers aflek, maar ek los die Filistyne om maar ‘n varkie-aand te hou. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | April 22nd, 2018|Categories: BKT Lede, Pluimvee, Vark|0 Comments