Tipsy tert

Tipsy tert

2017-06-14T14:52:42+00:00 2 Comments

2 Comments

  1. Ronel de Bruijn March 4, 2018 at 7:14 pm - Reply

    Goeie more Annelien, ek het jou so pas jou resept vir tipsy tert gekry. Kan jy asb vir my se of ek hierdie beslag in my klein muffin pannetjies kan maak. My skoonma het ‘n tipsy tert resep gehad waar sy klein individuele tertjies gemaak het vir tee partytjies, hierdie tertjies het perfek gevries so dit was was iets wat ‘n week voor die tyd gemaak kan word. Ongelukkig het ek nie die resep nie en is dringend op soek na ‘n resep wat ek kan maak.
    Baie dankie
    Ronel

    • Annelien March 5, 2018 at 5:24 am - Reply

      Ronel, hierdie resep kan met gemak in kleiner pannetjies gebak word. Vir kleiner as die standaard muffin soos vir doppies, gaan jy 10-15 min moet bak by dieselfde temperatuur. Groete Annelien

Leave A Comment