Soutgebak

Soutgebak 2017-03-26T14:30:44+00:00

Soutgebak

Hoender souttert

Soms gebeur dit dat jy inderhaas gou ‘n ligte ete vir kuiergaste moet voorsit. Hierdie resep het my meer as eenkeer uit gehelp. Die korsie is ook baie maklik. Word in die pan gedruk en met die vulsel gebak, geen blindbak of tydrowende proses nie.Nou goed ek weet jy gaan dalk dink dit is nie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | July 26th, 2017|Categories: BKT Lede, Sout terte|0 Comments

Geurige Kaastertjies

Hierdie is weereens een van daardie uiters praktiese reseppies. Jy kan deur net ‘n koppie spek, ham, gaar hoender, vis, groentes by te sit, die hele resep weer verder omskep in iets uniek. Die korsie is maklik en hanteer soos ‘n droom. Deeg 140 g Koekmeel Knippie sout 5 ml Bakpoeier 60 g Botter 1 […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | May 18th, 2017|Categories: BKT Lede, Sout terte|0 Comments

Korslose souttert

Ek dink enige een van ons kan doen met ‘n bekostigbare souttert resep en hierdie een is net reg. Jy kan speel met die byvoeging van knoffel polonie ipv worsies. Verder kan jy met ligter of sterker smaak kase werk. Dan, geure kan wissel van roosmaryn, tiemie, gerookte paprika wat jy kan byvoeg net vir […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | May 11th, 2017|Categories: BKT Lede, Sout terte|0 Comments