Soutgebak

Soutgebak2017-03-26T14:30:44+00:00

Soutgebak

Sout skonsies met loopbeslag

Ek wonder of hierdie skonsie nie dalk sy ontstaan gehad het weens geldelike nood en kosvoorrade wat min was in die ou dae. Ek het in my lewe al soveel variasies op hierdie veelsydige degie gesien dat dit my aan die dink gesit het. Onlangs met ‘n Koekverkoping by een van die Filistyne se skole, […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |July 25th, 2018|Categories: BKT Lede, Muffins, Skons|0 Comments

Skilferkors deeg vir soet en sout vulsels

Skilferkors is een van my gunsteling deegsoorte om te berei vir soet en sout gebak. Mense skram weg om die deeg te maak agv ou praktyke wat die lewe moeilik gemaak het. Lees asb deur elke woord wat ek nou hier skryf voordat jy wegspring om die deeg aan te maak. Die geheim van enige […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |May 1st, 2018|Categories: BKT Lede, Pasteie, Soet terte|0 Comments

Maklike deeg vir bredies

Waar begin mens die lof besing van hierdie veelsydige deeg resep? Die beslag kan 2 dae voor die tyd gemaak en verkoel word. Verder vries hierdie beslag ook baie goed as dit reeds vooraf op die vleis gesit word. Hier kan jy heerlik speel want die beslag kan gespuit word in sirkels, enkel hopies of […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |March 13th, 2018|Categories: Bees, BKT Lede, Sout terte|0 Comments

Tuna en Ham tertjies

Wanneer gaste aandui dat daar ‘n spesiale dieet is dan is dit tyd om die resepte aan te pas sodat almal heerlik kan kuier. Dit is waaroor gasvryheid vir my gaan…daardie ekstra myl om jou gas se kuier en kos ervaring vir altyd vas te vang in ‘n onvergeetlike tyd. Hierdie is ‘n resep waar […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |January 12th, 2018|Categories: BKT Lede, Sout terte|0 Comments