Soetgebak

Soetgebak 2017-03-26T14:32:07+00:00

Soetgebak

Tuna en Oyster sampioen quiche

Wanneer jy op kort kennisgewing vinnig ‘n happie moet voorberei vir gaste is hierdie maklike quiche net die ding om die knop op jou maag te stil. Die tuna kan moet snoek, stokvis, crabsticks of haddock vervang word om variasie te gee. Verder kan enige sampioen vir hierdie tert gebruik word. Ek het ‘’n hele […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | October 20th, 2017|Categories: BKT Lede, Sout terte|0 Comments

Gebakte Korslose Melktert

Ek bak my Korslose melktert in vorms soos wat mens sou doen vir Crème Brulè of Crème Caramel. Dit is mos nie ‘n moet dat ‘n melktert rond of reghoekig moet wees? Ek hou van iets oud ‘n nuwe jassie gee. Die melktert het ‘n stewige buite randjie wat die delikate melk vulsel bymekaar hou. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | October 16th, 2017|Categories: BKT Lede, Fyngebak, Soet terte|0 Comments

Plaatkoekies

Hierdie plaatkoekies het elke kinderhandjie in my famielie deurstaan, as jy 6 jaar oud was, het jy jou eie plaatkoekies gebak! My ma het maar altyd handjie bygesit, maar ons het elke plaatkoekie gebak en versier soos ons wou. Wenk: Hierdie resep verdubbel baie goed. Vervang die koekmeel vir gluten allergië met Natures Choice se […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | October 13th, 2017|Categories: BKT Lede, Fyngebak|0 Comments

Pikante Hoender Mayo tertjies

Hierdie is so ’n effense kroek kors tussen ‘n blaardeeg en broskors. Die geheim is die koud bewerking van die deeg en die verhouding van smeer tot koekmeel. Verder is hierdie deeg binne 5 minute gereed, geen rustyd nodig nie. Die ongebakte tertjies kan gevries word vir 3 maande en kan van gevriesde toestand dadelik […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 25th, 2017|Categories: BKT Lede, Fyngebak, Pluimvee, Sout terte|0 Comments

Grootmaat Vanielje en Sjokoladekoek

Hierdie grootmaat Vanielje koekresep kan omgeskakel word na Sjokoladekoek. Deur net 60 g meel uit die beslag te haal en dan 60 g kakao by te voeg toor jy met die beslag. Die kakao word by die meel gesif. Die resep lewer 4 x 23cm ronde koeke of twee oondpanne of 4 ½ doz kolwyntjies. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 1st, 2017|Categories: BKT Lede, Koeke|0 Comments