Soetgebak

Soetgebak 2017-03-26T14:32:07+00:00

Soetgebak

Toweragtige Sjokolade tert

Hierdie is so ‘n alles in een tert/koek en neem net 10 minute om te maak. Die koek- en vlalaag vorm sommer so vanself tydens die bakproses. As die koek uit gekeer word, dan is die koekbasis reeds onder en jy kan laat waai met die versiersel. Ek het eers baie skepties na die resep […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | December 28th, 2017|Categories: BKT Lede, Koeke, Soet terte|0 Comments

Gekraakte Sjokolade koekies

Hierdie is ‘n spoggerige koekie vir ‘n geskenkie om te gee en ook om voor te sit vir ’n spesiale gas. Die koekie is heerlik bros en deur drenk met sjokolade geure, probleem is ek kan nie myself in toom hou as dit so effens lou is…death by chocolate! Een van die geheime van hierdie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | December 8th, 2017|Categories: BKT Lede, Koekies|0 Comments

Grondbone botter koekies

Hierdie is een van daardie koekies wat my mammie vir ‘n skool voedingskema gebak het in die 80’ger jare. Ek onthou met kindertjies op die plaas skooltjie waar ons opgegroei het, het die staat grondbone botterkoekies onder die kinders versprei. Tot vandag nog noem ons kinders dit Staats koekies! Die grondbone het baie energie en […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | November 10th, 2017|Categories: BKT Lede, Koekies|0 Comments

Springrolls

Ek is gaande oor enige vorm van gebraaide kool. Hierdie heerlike rolletjies is vinnig om te maak en vries baie goed, haal uit en gebruik soos nodig. 1 pak fillo deeg 500 g kool fyn gesnipper 100 g wortel grof gerasper 5 e botter 5 e appel asyn 1 e bruinsuiker 1 e dill tippies […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | November 3rd, 2017|Categories: BKT Lede, Fyngebak, Sout, Sout terte|0 Comments

Sjokolade beskuitjie truffels

Weet nie mooi wie gaan hier rol nie…die balletjies of die koppe as die kinders staan en lek aan die hande as hul help bolle rol. Vinnig en maklik sodat klein handjies ook kan help om die vakansie happies te pak. Raklewe so 6 weke op die rak en 6 maande in die vrieskas in […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | October 27th, 2017|Categories: BKT Lede, Lekkergoed|0 Comments