Geskenke uit jou Koskas: Gelatienwerk – Desember 2

Geskenke uit jou Koskas: Gelatienwerk – Desember 2

R450.00

7 in stock

Rated 4.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Geskenke uit jou koskas vir Kersfees bied aan: ‘n demonstrasie oor spesiale koeke en geregte met gelatien as basis vir die feesseisoen. Gelatien is ’n onderwerp wat baie mense vermy en tog so mooi om met gestolde produkte te spog. Daar word ’n kaaskoek, panna cotta en aspiek demonstreer. Daarna kuier en klets almal saam en proe aan die dag se demonstrasie stukke. Tafel dek idees word uitgeruil vir Kersfees asook spyskaarte bespreek. BKT se voorskoot asook ’n geskenkpakkie van Eureka Mills vorm deel van die dag se bederf.

Alle klasse begin stiptelik om 09h00 en eindig om 13h00.

Plek:
Bos en Berg Guest Farm vir kleiner groepies, Van Gaalen Kaasplaas (800m vanaf Bos en Berg Guestfarm) vir groter groepe. U sal ‘n week voor die klas aangebied word rakende die venue in kennis gestel word wanneer u nota’s gestuur word.

7 in stock

1 review for Geskenke uit jou Koskas: Gelatienwerk – Desember 2

  1. Rated 4 out of 5

    Hoop die is reg!!!
    Wil graag bespreek vir Gelatienwerk op 2 Des 2017

    • Hallo Hester jy kan direk op die webtuiste onder die shop deel bespreek. Groete Annelien Pienaar

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *