Home 2018-06-08T07:34:50+00:00
Boerekos met ‘n Twist kookboek deur Annelien Pienaar, Human en Rosseau

Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met ‘n Twist tuiste!

Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie getoets is nie. My resepte is goed uitgewerk met ‘n les in elkeen. Die nodige uitwysings vir moontlike probleme vir die resep word genotuleer om jou as bakker en bakster die soete smaak van sukses te gee. Dus, weet dat die resepte deur myself getoets en geskryf is. 

My wens vir jou is dat: Elke resep van BKT wat jy aanpak…altyd ‘n reuse sukses sal wees…

ONLANGSE RESEPTE

Gemmerstukke in Stroop

Beginsel Die gemmerstukke word eers baie sag gekook dmv ‘n stoompot, of as jy nie so iets het sal ‘n slowcooker ook werk, 12-24 uur ten minste in die slowcooker. Hierdie proses neem nogal tyd. Met die stoompot moet die proses tot 4 keer gedoen word of totdat ‘n vuurhoutjie maklik deur die gemmerstuk steek. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

May 7th, 2018|

Skilferkors deeg vir soet en sout vulsels

Skilferkors is een van my gunsteling deegsoorte om te berei vir soet en sout gebak. Mense skram weg om die deeg te maak agv ou praktyke wat die lewe moeilik gemaak het. Lees asb deur elke woord wat ek nou hier skryf voordat jy wegspring om die deeg aan te maak. Die geheim van enige […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

May 1st, 2018|
Load More Posts
ONDERSTEUN / SUPPORT