Home 2018-01-21T19:08:46+00:00
Boerekos met ‘n Twist kookboek deur Annelien Pienaar, Human en Rosseau

Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met ‘n Twist tuiste!

Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie getoets is nie. My resepte is goed uitgewerk met ‘n les in elkeen. Die nodige uitwysings vir moontlike probleme vir die resep word genotuleer om jou as bakker en bakster die soete smaak van sukses te gee. Dus, weet dat die resepte deur myself getoets en geskryf is. 

My wens vir jou is dat: Elke resep van BKT wat jy aanpak…altyd ‘n reuse sukses sal wees…

ONLANGSE RESEPTE

Gevulde Ham en Kaas broodjie

Die Stromboli resep vorm die basis van hierdie heerlike vullende broodjie. My kinders geniet hierdie broodjies in hul kospakkies en met die ekstra proteine is dit ‘n wonderlike manier om die bloedsuikervlakke vir langer konstant te hou. Verder vir ‘n braai of piekniek en selfs ‘n kuiertjie met vriende is hierdie die ideale versnapering om voor […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

January 26th, 2018|

Tuna mousse

Tuna, roomkaas en ‘n paar ander geheime bestanddele maak hierdie Tuna mousse onweerstaanbaar heerlik. My man is glad nie lief vir tuna nie en dit is alewig ‘n lang gesig as dit kom by tuna. Vandag hom laat koer oor hierdie mousse wat hy met ‘n glasie wyn en sout koekies geniet het.  Ek het […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

January 20th, 2018|

Turkse lekkergoed

My kindertyd lekkergoed wat soveel heerlike herinneringe mee bring! Rooswater se troos aroma is ongekend en die smaak van sitrus in die geel lekkers. Ons het altyd baklei oor die pienk lekkers en eers al die versiersuiker af gesuig en dan begin eet. Resep 20 g gelatien wat gespons word oor 60ml water 410 g […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

January 19th, 2018|

Skandenawiese Rosette met Snackle yster

Vinnig net die oorsprong van die ystertjie noem. Dit is ‘n Kers tradisie in Skandenawiese lande om hierdie happies voor berei. Dit word dan met versiersuiker besprinkel as dit afgekoel het. Ek gaan bietjie verder en doop die rosette in koeksister stroop. Dit is egter nie enige stroop nie, ek gebruik my vriendin Cariema Isaacs […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

January 19th, 2018|
Load More Posts
NUUS