Groente

Groente 2017-03-26T14:27:50+00:00

Groente

Patat-streusel gebak

Die aardse smaak en natuurlike soetheid van ‘n patat is maar net een unieke groente. Gebak dink ek is die Patat seker op sy lekkerste as die skilletjie af getrek word en botter oorgesmeer met dalk ‘n knippie bruinsuiker. Op ‘n keer het ek oorskiet gebakte patat gehad en besluit om dit bietjie op te […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | January 26th, 2018|Categories: BKT Lede, Soet groente|0 Comments

Outydse Groenbone bredie Twist

Elke huis in ons land ken groenbone en saam met ‘n Sondag maal is hierdie gereg onontbeerlik. Hierdie gereg het sy ontstaan gehad vanweë my een kind wat van kleins af ’n probleem gehad met met gladde tekstuur kosse. Ek het net eenvoudig die bestanddele heel gelaat en beter met gaarmaak metodes beplan. 1 kg […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | October 26th, 2017|Categories: BKT Lede, Sout groente|0 Comments

Patat en karamel rol

Patat rol is iets wat ek mee grootgeword het as my pa vir ons snoek gebraai het. Moeder het die patats in ’n kasserol bak gaargemaak en dan die velletjies afgetrek. My dae is so vol dat ek maar gou die patats skil en gaarkook in water, maar die soetheid gaan tog verlore met hierdie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | October 26th, 2017|Categories: BKT Lede, Soet groente|0 Comments

Lae vet yoghurt slaaisous

Hierdie reseppie is uiters ekonomies en hou vir 4 weke in die yskas. Dit word met vetvrye yoghurt en lae vet maynnaise gemaak. Heerlik as slaaisous of as doopsous. Die vars smaak van suurlemoenskil kom heerlik deur. Dankie aan Keramiek kunstenaar Diana Ferreira vir haar ongelooflike mooi bakkies! Besoek haar by Facebook om meer te […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 23rd, 2017|Categories: BKT Lede, Slaai, Souse|0 Comments

Gemarineerde Feta en Botteskorsie slaai

Botterskorsies (Butternut) is ’n veelsydige groente en vir my van onskatbare waarde. Vir slaaie is die natuurlike soetheid van botterskorsies met ’n droë hitte gaarmaakmetode die perfekte manier om dit navore te bring. Dan ook al die nutriënte wat behoue bly is nog ’n verdere plus punt. Kom ons begin. 6 k botterskorsie blokkies van […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 22nd, 2017|Categories: BKT Lede, Slaai, Soet groente|0 Comments