Preservering

Loading Events
  • This event has passed.

Jy leer hier om vrugte en groente op ‘n veilige en higieniese manier te preserveer met ‘n verskeidenheid metodes. Ons gebruik vrugte in seisoen en daar gaan twee produkte huistoe. Daar word konfyt gemaak en dan ook blatjang. Ons bespreek ook piekels wat nie so arbeids intensief is.

Kursus sluit in: alle bestanddele, toerusting in klas wat gebruik word, resepte, volledige handleiding wat in e-formaat verskaf, ligte ete en verversings.

 

Alle klasse begin stiptelik om 09h00 en eindig om 15h00.

Plek:
Bos en Berg Guest Farm vir kleiner groepies, Van Gaalen Kaasplaas (800m vanaf Bos en Berg Guestfarm) vir groter groepe. U sal ‘n week voor die klas aangebied word rakende die venue in kennis gestel word wanneer u nota’s gestuur word.

Voorwaardes:
‘n Formele registrasie dokument moet ingevul word en aan Annelien Pienaar Voedsel Konsultant gestuur word met u deposito bewys.

KOSTE & NAVRAE
Print Friendly, PDF & Email