Bloemfontein BKT kookboek praatjie en ligte ete

Loading Events
  • This event has passed.

Graag wil ek die Twisters ontmoet vir wie ek BKT kookboek geskryf het. Dis sal wonderlik wees om die boek met julle deur te gaan en die geheime te ontbloot wat weg gesteek is tussen die letters in die boek. Ons gaan oor Kombuis-kopkrappers gesêls en saam proe aan disse uit die boek. Vrae word hanteer en as jy reeds die BKT boek het, bring gerus saam. Boeke sal teen R290 per boek beskikbaar wees tydens die praatjie vir diegene wat nog nie boeke het nie.

Venue: Liedjiesbos, Bloemfontein

 

 

KOSTE & NAVRAE
Print Friendly, PDF & Email