Croissant en Danish pastry

Loading Events
  • This event has passed.

Tydens die klas maak jy jou eie gelamineerde deeg naamlik Croissant deeg. Daarna word die deeg verwerk in Danish pastry met ‘n vla basis. Verskeie vorms en bak tegnieke word hanteer. Omskakeling na Sourdough/Suurdeeg word ook behandel in die klas indien u reeds die Beginners sourdough/suurdeeg klas gedoen het.

Kursus sluit in: alle bestanddele, toerusting in klas wat gebruik word, resepte, volledige handleiding wat in e-formaat, ligte ete en verversings.

Alle klasse begin stiptelik om 09h00 en eindig om 15h00.

Plek:
Bos en Berg Guest Farm vir kleiner groepies, Van Gaalen Kaasplaas (800m vanaf Bos en Berg geustfarm) vir groter groepe. U sal ‘n week voor die klas aangebied word rakende die venue in kennis gestel word wanneer u nota’s gestuur word.

Voorwaardes:
‘n Formele registrasie dokument moet ingevul word en aan Annelien Pienaar Voedsel Konsultant gestuur word met u deposito bewys.

 

KOSTE & NAVRAE
Print Friendly, PDF & Email