Vark

Gammon en pekeling van vleis

Pekeling van vleis, maak jou eie Gammon Ek is baie lief vir “gammon”, stukkie gesoute “silverside” skyfies en enige soutvleisie. Daarom het ek dit goed gedink om julle te leer hoe om groot stukke vleis te pekel en gaar te maak. Daar is ‘n heerlike glans sousie vir die gammon aan die einde van die […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-12-19T07:18:35+00:00 0 Comments

Vark Krakelinge

Wanneer ek die geleentheid kry om Kaiings te maak of heerlike Vark krakelinge is my eerste keuse altyd Vark lies of Vark pens velle. Ek is baie bevoorreg om in ’n area te woon waar ek vrye toegang tot vleis het met al die boere rondom ons. Dus, kry ek heerlike vark wat geen vismeel […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-09-29T06:33:04+00:00 0 Comments

Bacon Jam

Bacon jam is ‘n nuutjie wat tans sy kop uitsteek. Die Bacon jams wat ek al geproe het, het nie my laat “oe” en “ah” nie. Ek het ingespring en begin proe en meng totdat ek ‘n balans gekry het tussen die suur, soet en kruie komponent om iets pikant op te tower. My huis […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-09-25T14:43:20+00:00 0 Comments

Heuning gemarineerde Kortrib skywe

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is…die sousie word bros en heerlik. Hierdie sous is […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-09-08T05:58:37+00:00 0 Comments

Krakerige Varkboud met heuning glanssous

Varkboud is een van die lekkerste vleis stukke vir my om gaar te maak. In my resep maak ek van appelsap, heuning, balsamiese asyn en knoffel gebruik om die vleis heerlik sag en sappig te maak. Ek gaan met julle paar gaarmaak tegnieke bespreek want hierdie vleisie is ook heerlik oor die kole of in […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-08-10T08:47:18+00:00 0 Comments

Varknek rol

My pa se bynaam was “Wit Gert” op Skeerpoort omdat daar soveel Gerte was. Maar een ding was verseker, die man kan kook. As daar wildsfeeste by die skool was, is hy gevra om die potte te maak en die spitbraaie. Mense het van ver gekom om sy kos te proe. Hy het altyd dat […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-08-02T09:25:49+00:00 0 Comments