Suurdeegbeskuit

Boerbeskuit

As ek aan hierdie beskuit dink, dan dink ek aan die kere wat ons gaan kamp het. My ma se rooi ketel wat sy net vir daardie doel gebruik het, het dan sy verskyning gemaak met die bypassende blik bekers. Dan het sy die ekstra lang beskuite uitgehaal en ek het my beskuit dan [...]

2017-04-10T12:21:19+00:00 0 Comments
Load More Posts