Souse

Bone Broth

Die verskil tussen Aftreksel en “Bone broth” is basies die feit dat die “Bone broth” vir baie langer en laer temeperatuur gekook word om maksimale nutrient onttrekking te laat plaasvind. Verder word Appel asyn by die “Bone broth” gevoeg sodoende te help om minerale makliker te onttrek. Jou volgende vraag is seker nou: “Wat maak […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-02-19T19:46:14+00:00 0 Comments

Vleis- en Groente Aftreksel

Aftreksel is die basis van menige geregte in die kombuis en deur jou eie te vervaardig sonder enige preserveermiddels en toegevoegde soute…kan dinge net lekkerder raak in elke gereg wat jy berei. Daar is soveel nadelige dinge in pakkies sop poeier dat dit beter is om in die gewoonte te kom om jou eie aftreksels […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-02-22T06:55:11+00:00 0 Comments

Lae vet yoghurt slaaisous

Hierdie reseppie is uiters ekonomies en hou vir 4 weke in die yskas. Dit word met vetvrye yoghurt en lae vet maynnaise gemaak. Heerlik as slaaisous of as doopsous. Die vars smaak van suurlemoenskil kom heerlik deur. Dankie aan Keramiek kunstenaar Diana Ferreira vir haar ongelooflike mooi bakkies! Besoek haar by Facebook om meer te […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-09-23T19:13:51+00:00 0 Comments

Kondensmelk Mosterd

Ons het met “wiel neusie vleis“ (varkie) geleer om die heerlike mosterd te eet. Verder het ons eerder die mosterd as botter op ons toebies vir skool verkies, saam met hoender en oorskiet koue vleis. Die mengsel hou maande in die yskas. Jy kan 200 ml mayonnaise bysit vir ‘n ekstra romerigheid indien jy verkies. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-08-24T05:45:24+00:00 0 Comments