Soet groente

Gemarineerde Feta en Botteskorsie slaai

Botterskorsies (Butternut) is ’n veelsydige groente en vir my van onskatbare waarde. Vir slaaie is die natuurlike soetheid van botterskorsies met ’n droë hitte gaarmaakmetode die perfekte manier om dit navore te bring. Dan ook al die nutriënte wat behoue bly is nog ’n verdere plus punt. Kom ons begin. 6 k botterskorsie blokkies [...]

2017-09-22T08:19:38+00:00 2 Comments

Gestoofde Droë vrugte

Gestoofde droë vrugte is vir my ‘n heerlike bykos saam met ontbyt asook sekere soort nageregte soos roomys, wafels, pavlova asook potjiekos...en die lysie hou nie op nie! My gewoonte is om die droëvrugte van my keuse eers oornag in rum gegeurde water te laat hidreer. Die volgende oggend is dit 20-30 minute se [...]

2017-05-03T08:15:23+00:00 Comments Off on Gestoofde Droë vrugte
Load More Posts