Skons

Ontbyt Skons

Ons was as kinders vreeslik bederf met warm en vars gebakte skons. Moeder het soms ‘n koppie kaas en halfkoppie spek of ham ingemeng…soms bietjie gekapte sprietuie en heerlike gerookte paprika. Die basis van hierdie skon kan gemanipuleer word in ’n wonderlike eindproduk. 280 g (2 k) koekmeel 20 mℓ (4 t) bakpoeier ½ [...]

2017-06-28T09:06:25+00:00 2 Comments

Skons

Wanneer ‘n resep vir my werk deur oor en oor suksesse op te lewer probeer ek die beste uit dit te haal. Die resep se basis word gegee en daarna kan jy laat waai met ‘n paar variasies. Ek plaas die variasies onder opskriffies by mekaar, moenie uit die groepies uit variasies doen nie, [...]

2017-03-26T13:43:05+00:00 0 Comments
Load More Posts