Pate en Smere

Sjokolade smeer

Hierdie sjokolade smeer het meer as een variasie. Jy kan besluit hoe luuks jy wil gaan met die sjokolade. Iemand op die Boerekos met ‘n Twist groep het gevra vir ’n Nutella resep en hierdie was ’n variasie op laas genoemde. Ongelukkig is die neute pasta skaars soos hoendertande in Suid-Afrika. Hierdie resep kom [...]

2017-06-12T06:48:47+00:00 0 Comments

Pesto: Basillie en songedroogde tamatie

Les 1. Pesto is ‘n klassieke Italiaanse sous, oorspronklik van Genoa. 2. Bedien saam met warm pasta asook pastaslaaie en soppe. 3. Vandag gebruik ons pesto saam met broodjies vir voorgeregte soos canapés (oop broodjies wat dekadent en mooi versier is). 4. Pesto kan vir ‘n week in die yskas gestoor word met ‘n [...]

2017-03-25T12:44:54+00:00 0 Comments
Load More Posts