Koue nageregte

Ladies Navels

Hierdie is ‘n heerlike vingerhappie en twee is genoeg om ‘n soet tand gou tevrede te stel. Die Ladies Navel is amper soos ons koeksister, maar met ‘n meer klewerige binne kant en bros buite laag. Ek het hierdie as kind by my ma geleer eet en sy het dit weer by haar ma geleer [...]

2018-10-25T07:31:02+00:000 Comments

Waenhuis koek

Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was hierdie dekadente koek die uitvloeisel van daardie resep. [...]

2018-05-11T18:55:22+00:0014 Comments
Load More Posts