Fyngebak

Baklava

  Een van my moeder se fynste gebak wat sy kon maak. Die gaste kon nooit genoeg gekry het van hierdie soete verleiding. Moeder het sommer bakke volgemaak en dan gevries en uitgehaal soos nodig. Die brosheid van hierdie fyngebak gaan nooit verlore met die vries nie. Geniet. 500 g Fillo deeg 100 g (1 k) […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-03-05T16:46:45+00:00 0 Comments

Waenhuis koek

Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was hierdie dekadente koek die uitvloeisel van daardie resep. [...]

2018-05-11T18:55:22+00:00 14 Comments
Load More Posts