Brood

Stollen

Mense skrik vir die resep weens die feit dat dit oor twee dae gemaak word. Maar wees gerus dat die proses maklik is en inpas by jou eie skedule.  Ek verkies om hierdie deeg met my staanmenger te maak aangesien daar baie botter na die tyd in die deeg geknie moet word. Daarom dat [...]

2017-04-08T19:53:50+00:00 0 Comments

Gemmer brood

Hierdie gemmerbrood is vinnig en maklik. Geen kinkels in die kabel. Vir variasie kan 100g gekapte dadels wat in 'n halwe koppie water met rumgeursel gekook is, bygevoeg word. Goue stroop kan met melasse stroop vervang word. 280 g (2 k) koekmeel 5 mℓ (1 t) fyn gemmer, kan tot 2 t gebruik 2.5 [...]

2017-04-08T19:55:43+00:00 0 Comments

Rusticana brood

Onlangs sit ek en gesêls met mense oor die geskiedenis van broodbak. My geskiedenis en ondervinding het begin die dag toe ek my ogies die eerste keer oop gemaak het. Ek het in ‘n huis groot geword waar dit ‘n daaglikse item op die spyskaart was. Ons het geleer broodbak nog voor ons skooltoe [...]

2017-06-20T06:21:27+00:00 2 Comments

Naan gluten free

Nini Freeman het per geleentheid hierdie reseppie via Bakkiesblad gedeel. Ek het na dit gekyk en gedink ek gaan dit probeer. Ek was aangenaam verras en dit kom heerlik uit. Ek het egter paar veranderings gemaak tov van internasionale bestanddele en die toeganklikheid vir die Suid Afrikaanse mark tot ingewikkelde produkte. Dus, laat waai! [...]

2017-04-11T10:19:46+00:00 0 Comments
Load More Posts