Bees

Jaffels

Hierdie is nou nie eintlik ’n resep nie, maar eerder ’n bespreking en antwoord van bak probleme t.o.v. jafels en ander toeknyp rooster broodjies.  Sit die brood vas aan die pannetjie? Breek en val al die vulsels uit? Hier is my idees rondom die gebruik van hierdie toeknyp pannetjies en hul werking. Dit maak [...]

2018-05-22T19:02:13+00:00 2 Comments

Tamatie en Kool Frikkadelle

Nog een vrieskas vriendelike bêre ete vir ‘n besige gesin. Die resep is so ontwikkel om vir die besige gesin gesonde kos op die tafel te sit binne ‘n kits van begin tot einde. Die tamatiesmoor sousie kan ook gebottel of gevries word vir ander geurige disse soos pasta en meer. Vries die ongebakte frikkadelle […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-07-26T13:27:09+00:00 0 Comments

Lasagne

Wanneer jy as student Voedsel praktiese gehad het, was eending verseker..die ander studente het tou gestaan na die tyd om jou disse te verorber. Vir my was dit altyd die ergste om die mooi kos wat ons gemaak het te moes uitkrap in ‘n kosblik om huistoe te neem. In my vierde jaar trou ek […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2017-08-08T08:25:54+00:00 0 Comments
Load More Posts