Bees

Jaffels

Hierdie is nou nie eintlik ’n resep nie, maar eerder ’n bespreking en antwoord van bak probleme t.o.v. jafels en ander toeknyp rooster broodjies.  Sit die brood vas aan die pannetjie? Breek en val al die vulsels uit? Hier is my idees rondom die gebruik van hierdie toeknyp pannetjies en hul werking. Dit maak [...]

2017-04-17T15:32:56+00:00 0 Comments

Kerrie Maalvleis

Die geheim van ‘n goeie kerrie is die kombinasie van speserye wat gebruik word en hoe dit ontwikkel word om volle aroma te ontsluit. Speserye moet gebraai word sodoende die vlugtige olies en aroma’s vry te stel, voordat die res van die bestanddele bygevoeg word. In sommige kulture het ek gevind dat hulle die [...]

2017-04-11T14:05:40+00:00 0 Comments

Binneboudskywe met Sjerrie en Bloukaas sous

Dy, Bolo, Stertstuk, Binneboud, Diklies is geskikte vleis snitte vir hierdie dis...Hierdie resep wat ek gee is geskik vir beesvleis snitte wat as een groot stukke vleis gaargemaak word. Klam hitte gaarmaak is die mees geskikte metode en verg tyd. Ek gebruik baie keer die Slow Cooker vir hierdie werk en binne 8 ure is [...]

2017-03-26T12:50:01+00:00 0 Comments

Herderspastei

As jy moeg word vir die lewe en net nie lus is vir kos maak dan is hierdie wandelpad om te volg. Ek kroek baie deur aartappels in groot maat te koop, blansjeer en vries. Gebruik dan soos nodig. Onlangs weer die waarde van moeder se voorsienigheid besef toe ek die aartappels uit die [...]

2017-04-12T06:39:25+00:00 2 Comments
Load More Posts