Brood en Beskuit

Brood en Beskuit 2017-03-26T14:33:08+00:00

Brood & Beskuit

Papawer en Meusli beskuit

Hierdie beskuit is bros en lig, vullend en gesond. Bestanddele is bekostigbaar en die opbrengs is baie. 500 g botter of bakkers margarien 400 g sagte bruinsuiker 1 Eier geklits 500 ml Karringmelk 1 kg Koekmeel 20 ml Bakpoeier 5 ml Koeksoda 5 ml Sout 200 g Meusli 75 g Semels 100 g papawersaad 50 […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | October 5th, 2017|Categories: BKT Lede, Kitsbeskuit|0 Comments

Hoender mayonnaise met ‘n Twist

Hoender mayonnaise is een van my stapelvoedsel items in my huis. Met my honger Filistyne is hierdie vulsel altyd ’n wenner na skool of voor oefening. Ons gebruik dit nie net vir broodjies nie, maar ook saam met slaai gevulde wraps, tramezzini’s en ook pasta slaaie. Hierdie is een vulsel met vele aanwendings. 6 hoender […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 20th, 2017|Categories: BKT Lede, Brood|0 Comments

Pizza basis met gis

Pizza is my manier om die gesin nader te trek en moeilike eters groente te leer eet. Ons reël in die huis is: 2 groente (met ‘’n opsie van 5), 1 of 2 vleis soorte en dan kaas geporsioneer. So het my jongelinge geleer om rou groente soos soetrissie, avokadopeer, uie, sampioene, tamatie en vele […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 13th, 2017|Categories: BKT Lede, Brood|0 Comments

Weetbix-sade en Sitrus beskuit

Na aanleiding van die goeie terugvoer rakende die Weetbix beskuit resep het ’n paar oulike Twists bygekom. Hugo van Wyk het die resep ’n heerlike sitrus twist bygesit en dit is fantasties! So, kom ons bak heerlike beskuit en wat ook gesond is vir ons hele gesin. 400 g (2 k) Treacle sugar 500 g […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | July 18th, 2017|Categories: BKT Lede, Kitsbeskuit|0 Comments