Bottel en Bêre

Bottel en Bêre 2017-03-26T14:35:58+00:00

Bottel & Bêre

Lae vet yoghurt slaaisous

Hierdie reseppie is uiters ekonomies en hou vir 4 weke in die yskas. Dit word met vetvrye yoghurt en lae vet maynnaise gemaak. Heerlik as slaaisous of as doopsous. Die vars smaak van suurlemoenskil kom heerlik deur. Dankie aan Keramiek kunstenaar Diana Ferreira vir haar ongelooflike mooi bakkies! Besoek haar by Facebook om meer te […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 23rd, 2017|Categories: BKT Lede, Slaai, Souse|0 Comments

Rissie konfyt / Chillie jam

Soms is mens lus vir ietsie met byt, maar ook geurig en dekadent. Hierdie rissie konfyt is die perfekte pasmaat vir soppe, souse, doopsous, blatjang vervangers en vele meer. 300 g rissies, halveer in lengte, verwyder sade, grof gekap 300 g rooi soet rissie (peper), sade verwyder, grof gekap 1 kg witsuiker 500 ml witwyn […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 13th, 2017|Categories: BKT Lede, Blatjang, Konfyt|0 Comments

Jorsies of te wel Corn dogs!

Heerlike markdag idee vir die kinders se entrepreneurs of sommer net vir die lekker in die piekniek mandjie en kuierkos. ½ k polenta of fyn mieliemeel ½ k koekmeel 2 t bakpoeier knippie sout 1 t strooisuiker 1 eier – geklits ½ k melk 6 gerookte weense worsies 1 liter sonneblom olie vir diepvetbraai Voorverhit […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | September 5th, 2017|Categories: Allerlei, BKT Lede|0 Comments

Chillie sous: Skoonma se tong!

Daar is altyd ‘n gespot as ek hierdie sous met hoenderlewertjies tydens ontbyt bedien…dan roep ons dit Skoonma se tong of Bedaar vrou bedaar! Hierdie sous is warm en geurig met die pikante smaak van rissie wat deur kom. Jy kan verder besluit of die sous rooi of groen moet wees. Pluk die rissies vroeg […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | August 15th, 2017|Categories: BKT Lede, Blatjang|0 Comments