Bottel en Bêre

Bottel en Bêre 2017-03-26T14:35:58+00:00

Bottel & Bêre

Framboos asyn

Hierdie Asyn is meer soos ‘n gefermenteerde stroop geskik vir slaaisouse, marinades, roomys en ook ‘n verkwikkende drankie saam met sodawater bedien en gekapte ys en mentblare. Enige ander bessie soort soos aarbeie, moerbeie, bloubessies en vele meer kan gebruik word…selfs al appelliefies gebruik en dit was heerlik! 500 g frambose, fyn gedruk 1 liter […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | April 6th, 2018|Categories: BKT Lede, Inmaak, Slaai, Souse|0 Comments

Romerige Avokadopeer slaaisous

‘n Maklike en geurige slaaisous wat selfs ‘n kind aan mekaar kan slaan. Rak lewe is ongeveer 7 dae. Hierdie sousie is gepak met natuurlike goedheid soos omega’s, vitamiene en minerale wat in sy beste vorm voorkom naamlik, vars! Verder kan dit vir meer as net ‘n slaaisous gebruik word, dit kan ook vir ‘n […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | March 26th, 2018|Categories: BKT Lede, Slaai, Souse|0 Comments