Bottel en Bêre

Bottel en Bêre 2017-03-26T14:35:58+00:00

Bottel & Bêre

Hoender Schnitzel met Bêre mengsel kaas sous en gevulde sampioene

Episode 3 van Boerekos met 'n Twist, Seisoen 1, saam met sanger Arno Jordaan was een groot fees gewees. Hy het self hierdie wonderlik ete aanmekaar geslaan onder my wakende oog. Binne 30 minute was [...]

By | April 24th, 2018|Categories: Gratis Resepte, Pluimvee, Souse, Vark|2 Comments

Baba spinasie slaai met Klapperroom slaaisous

Hierdie slaai is gepak met vitamiene en minerale, kraakvars uit die tuin. Maak die slaai in die aparte 2 dele ‘n paar dae voor die tyd. Ons neem dit gereeld saam as ons gaan kamp. Letterlik net roer en gooi na ‘n langdag se rond rits in die veld agter wild aan. 500 g baba […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By | April 20th, 2018|Categories: BKT Lede, Slaai, Souse|0 Comments