boerekos

About Annelien

This author has not yet filled in any details.
So far Annelien has created 312 blog entries.

BKT kletskombuis

Liewe Twister. Ek het lanklaas vir jou ’n “Editor’s note” geskryf. Vandag gaan hierdie een baie, baie lang ene wees. Daar is deesdae goedjies wat kop uitsteek rakende Voedsel Veiligheid wat absoluut kommerwekkend is. Kritiese bestanddele soos vleis, stysels wat gebottelleer word, ham en salamis wat preserveer word sonder kennis van die onderwerpe. Goed [...]

2017-09-08T14:46:39+00:00 0 Comments

Jorsies of te wel Corn dogs!

Heerlike markdag idee vir die kinders se entrepreneurs of sommer net vir die lekker in die piekniek mandjie en kuierkos. ½ k polenta of fyn mieliemeel ½ k koekmeel 2 t bakpoeier knippie sout 1 t strooisuiker 1 eier - geklits ½ k melk 6 gerookte weense worsies 1 liter sonneblom olie vir diepvetbraai [...]

2017-09-05T19:24:51+00:00 0 Comments
Load More Posts