boerekos

About Annelien

This author has not yet filled in any details.
So far Annelien has created 464 blog entries.

Brosbrood koekies

Die geheim van hierdie koekie is die bestanddele wat by kamertemperatuur gebruik word. Botter maak die beste koekies omdat die melksuikers wat nog in die botter teenwoordig is ‘n egte botter karamel smaak aan die koekie verleen. Ek het onlangs ‘n studie gedoen oor bakkers margarien en bevind dat mens maar moet kyk wat agter [...]

2018-10-06T20:30:12+00:002 Comments

Rys varieteite: gebruike, gaarmaak tegnieke, berging

Wanneer daar oor rys gepraat word is daar soveel varieteite van rys beskikbaar en elke rys soort het ook 'n spesefieke aanwending en gebruik. Daarom dat ek navorsing gaan doen het oor rys soorte in Suid-Afrika en vir julle 'n artikel oor die gebruike, gaarmaak metodes en berging daarvan saam gestel het. Van links na [...]

2018-09-28T21:09:47+00:000 Comments

Viskoekies

Hierdie veelsydige reseppie kan met enige vis vervang word. Ek het onlangs Pilchards gebruik in die plek van die gewone vis. Dreineer net die stukke baie goed en hou die sousie om later oor die gaar viskoekies te bedien. Ek sit die viskoekies vir die kinders in hul kosblikke, bedien dit as ‘n ligte middagete [...]

2018-09-19T07:40:06+00:001 Comment
Load More Posts