boerekos

About Annelien

This author has not yet filled in any details.
So far Annelien has created 344 blog entries.

Tuna en Ham tertjies

Wanneer gaste aandui dat daar ‘n spesiale dieet is dan is dit tyd om die resepte aan te pas sodat almal heerlik kan kuier. Dit is waaroor gasvryheid vir my gaan…daardie ekstra myl om jou gas se kuier en kos ervaring vir altyd vas te vang in ‘n onvergeetlike tyd. Hierdie is ‘n resep waar […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-01-12T14:33:19+00:00 0 Comments

Zebra marmer koek

Hierdie resep is die verwerking van die Groot maat Vanielje sponskoek resep. Ek het die water in die beslag van die koek vervang met lou melk sodat die beslag ‘n stewiger konsistensie lewer. Dit is perfek vir die marmer of zebra effek wat jy wil verkry. Paar gedagtes rondom die gebruik van kleursel in die koekbeslag. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-01-12T14:48:31+00:00 0 Comments

Aartappelkors Kaastertjies

Vir diegene wat gluten allergies is, is hierdie resep perfek. Die resep is ontwikkel sodat bestanddele met mekaar vervang kan word sodoende die bestanddel bekostigbaar te maak. Lees asb die kommentaar tussen hakkies by die bestanddele lys. Metodes bly egter dieselfde. Hierdie resep sal perfek vir kleiner porsies werk of een groot tert maak. Kors […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-01-05T16:07:12+00:00 0 Comments

Nasi Goreng

Rys is seker een van die veelsydigste stysel soorte ter aarde. Onlangs met een van ons personeel van Malawië is gesêls oor rys. Hy het opgemerk dat die rys in Suid-Afrika nie kook soos die rys in Malawië nie en ons het omtrent oor hierdie onderwerp uit gewei. My buurvrou is ‘n Hollander en maak […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-01-05T16:08:44+00:00 0 Comments

Hoender Satay met Pindakaas sous

Hoender sosaties is een van my gunsteling happies om in die Filistyne se kosblikke te pak met ‘n sousie by. In die Boerekos met ‘n Twist kookboek is daar Ouma Hantie se Knoffelroomsous en op die webtuiste die Pindakaas sous. Marineer die hoender in ‘n eenvoudige yoghurt en olyf olie sous en die hoender is […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-01-05T16:09:24+00:00 0 Comments

Pindakaas sous

Wat is Pindasous? Dit is ‘n grondbone botter basis sous en vir my seker een van die wonderlikste souse met geure wat eenvoudig net ongelooflik goed saam werk. Hierdie sous is uiters veelsydig en kan vir ‘n verskeidenheid geregte gebruik word. Vir my is die eerste en lekkerste gebruik seker die tradisionele Nasigoreng bedien met […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

2018-01-05T14:43:18+00:00 0 Comments

Feta vs Paneer

Nou goed, ek buig die knie! Daar was ‘n resep wat die rondte gedoen het wat skynbaar “Feta” genoem was. Wel dit is nie Feta nie! Hoekom nie? Kom ons gaan kyk eers na die proses waar Feta gemaak word. Dan sal julle beter die verskil tussen die Paneer en Feta kan sien. Ek skiet [...]

2018-01-05T06:46:28+00:00 6 Comments

Stromboli

Hierdie resep is die Veeldoelige Witbrood resep uit my kookboek Boerekos met 'n Twist. Hierdie resep het nie minder nie as 5 variasies van Toebroodjie brood, Vetkoek, Soetbrood met karamel, Pizza basis en nog vele meer...maar vir my het die Stromboli wat ek gedoen het die kersie op die koek geneem. My Filistyne reken dit [...]

2017-12-31T13:04:44+00:00 0 Comments
Load More Posts