BKT Klets-kombuis

BKT Klets-kombuis

Hallo Twisters.

Besige week en min tyd gehad vir bak in die kombuis. Soos ek hier tik is ek besig om die laaste goedjies vir vanaand se braai met die boere op die berg gereed te kry. Mens is maar senuweeagtig as mens weg van jou huis moet werk met beperkte geriewe, maar met ‘’n span oulike helpers gaan dinge sommer klopdisselboom gaan.

Ek het vir julle paar rond en bont resepte gelaai. Dit is goedjies wat mense baie voor vra en dinge wat ook jou lewe effens gaan makliker maak vir die Feestyd wat eersdaags gaan begin.

Die brief is kort vandag, maar glo my…ek brand om verslag te doen…dus vasbyt, volgende Vrydag is die brief gelaai…

Groete

Annelien Pienaar

 

Print Friendly, PDF & Email
2017-11-03T13:01:01+00:00 0 Comments

Leave A Comment