Hallo Twisters, Wat ’n woelige week was dit nie. Vol emosie en verrassings. My buurman breek sy nek en is nou ’n kwadrupleeg…ek gaan hard moet werk om my kop om hierdie een te kry. Hy was ’n ongelooflike besige mens…altyd rooimiere gehad en ’n “adrenalien junkie” gewees. Van Gaalen kaasplaas gaan vir ’n rukkie […]