Speel Klei vir klein mensies!

Speel Klei vir klein mensies!

Hierdie is die perfekte speel klei vir klein handjies waarvan die spiertjies in die vingertjies geoefen word. Verder word die fyn sensore ontwikkel deur speelgoed soos albasters daarin weg te steek en speel-speel moet hul met hul minder dominante handjie die albasters uitvroetel. So het moeder vir ure met ons as kinders en ook later […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
2017-07-23T14:54:37+00:00 0 Comments