Bessie konfyt-alle soorte

Bessie konfyt-alle soorte

Jy kan hierdie resep vir ‘n verskeidenheid bessie soorte gebruik en ongelooflike resultate verkry. Maak jou eie appel pektien deur eenvoudig Granny Smit appels grof te kap met al sy dele, maak toe met water en kook tot sag vir 30 minute. Syg deur en kook die vloeistof totdat dit met die helfte verminder het. […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
2017-07-13T19:16:24+00:00 0 Comments