Gerookte paprika varklende skywe

Gerookte paprika varklende skywe

Die Filistyne kon nie wag dat ek klaar kry met die foto’s vir hul middagete nie. Sussie was redelik besig gewees en een chillie beet gekry met redelike benoude gille van haar kant af. Aanloklik en gevaarlik. Die wielneuse vleisie tot perfeksie gaar gemaak, krakerig onder die tande en bene goed gesout vir die afsuig.

Resep

8 vark lende skywe
5 knoffel toontjies, fyn gedruk
30 ml (2 e) vars roosmaryn gekap
60 ml (4 e) fyn parmassaan kaas
5 ml (1 t) gerookte paprika
3 e growwe sout
1 t swart peper vars gemaal
60 ml (4 e) olyfolie

Meng al die bestanddele saam en vryf oor vleis. Laat die vleis vir 1 uur rus en bak dan by 180C vir 45 minute en draai die vleis om, halfpad deur baktyd.

English Version

8 pork loin chops
5 garlic cloves, mashed
30 ml (2 tbsp) fresh rosemary, chopped
60 ml (4 tbsp) grated parmassaan
15 ml (1tsp) smoked paprika
3 tbsp coarse sea salt
1 tsp freshly ground black pepper
60 ml (4 tbsp) olive oil

Mix all ingredients together and rub onto meat. Let it rest 1 hour and bake at 180C for 45 minutes and turn halfway through baking time.

Amount: 8 portions

Print Friendly, PDF & Email
2017-03-26T12:43:32+00:00 0 Comments

Leave A Comment