Naan gluten free

Naan gluten free

Nini Freeman het per geleentheid hierdie reseppie via Bakkiesblad gedeel. Ek het na dit gekyk en gedink ek gaan dit probeer. Ek was aangenaam verras en dit kom heerlik uit. Ek het egter paar veranderings gemaak tov van internasionale bestanddele en die toeganklikheid vir die Suid Afrikaanse mark tot ingewikkelde produkte. Dus, laat waai!

Resep
½ k Amandel meel
½ k Tapioka meel
¼ t Bakpoeier
1 k Klappermelk
Sout na smaak
Botter of Ghee (verhelderde botter) om pan mee te vee

Metode
1. Sif die bestanddele saam en voeg die klappermelk by en meng tot ‘n deeg met ‘n loperige konsistensie.

2. Voorverhit ‘n kleefvrye pan oor medium hitte. Jy kan die broodjie so dik of dun maak as wat jy wil. Maak die eerste een en besluit of jy nog meer van die mengsel wil ingooi. Bak die deeg en draai om.

Bron: Nini Freeman, 2016

Hoeveelheid: 4 sirkels van 23 cm deursnit.

English Version

Recipe
½ cup Almond flour
½ cup Tapioca flour
¼ t Baking powder
1 cup Coconut milk
Salt to taste
Butter or Ghee (clarified butter) to sweep with pan

Method
1. Sift the ingredients together and add the coconut milk and mix to a dough with a runny consistency.

2. Preheat a non-stick pan over medium heat. You can make the bread as thick or thin as you like. Make the first one and decide if you want to add more of the mixture. Bake the dough and turn around.

Source: Nini Freeman, 2016

Quantity: 4 circles of 23 cm diameter.

Print Friendly, PDF & Email
2017-04-11T10:19:46+00:00 0 Comments

Leave A Comment